Planeet Ontdekker
Afrikaanse weergawe van Planet Finder.
'n Miniprogram wat die huidige posisie van die sterre en planete in die nag lug aanwys.
Dank aan Vermaak van Wyk vir die vertaling in Afrikaans.
Jammer, ek kan ongelukkig nie terug antwoord op e-posÊwat inÊAfrikaans gestuur is nie.
